Woordevlegsels is ‘n woordkuns program wat saamgestel word deur Margaret Bennett.
Sy gebruik ‘n rits mense wat digkuns bydra en voorlees en dit word gekombineer met gepaste musiek. Hierdie program gaan vir die volgende ruk die plek oorneem van Skep Skepper wat aangebied word deur Heidi Dannhauser.
Woordevlegsels sal uitsaai vanaf Dinsdag 23 Februarie 2021.
Nuutste Opmerkings