Vrydag Programrooster

Tyd

Program

Beskrywing

Potgooi

00:00

Mengsel van Afrikaanse, Engelse & Gospel Musiek.

00:30

Mengsel van Afrikaanse, Engelse & Gospel Musiek.

01:00

Swaard Swaai vir jou Gesin: Bybelse beleidenisse oor ons gesinne wat jy kan gebruik op jou eie, of waarmee jy hier kan saamstem soos ons bid.

01:30

Genesing uit die Woord: Aangebied deur Louise Fourie van Oorvloedige Lewe Bediening. Leer waar siekte vandaan kom, die invloed van liggaam, siel en gees op mekaar, en hoe genesing in al 3 dimensies werk.

02:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

02:30

Jazzy musiek

03:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

04:00

Heeltyd Speeltyd: Dis storie- en liedjietyd vir die jongklomp. Skuif nader en geniet die avonture van Fanie Vark en sy fantastiese vriende.

04:30

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

05:00

Woordevlegsels: Saamgestel deur Margaret Bennett, met verskeie bydraers. 'n Heerlike lekker-luister program met woordkuns.

06:00

Beskuitsake: Liefdesliedjies vir ons Koning deur verskeie kunstenaars, gevolg deur die uitdeel van Brood van die Lewe deur verskeie predikers.

07:00

Swaard Swaai vir jou Gesin: Bybelse beleidenisse oor ons gesinne wat jy kan gebruik op jou eie, of waarmee jy hier kan saamstem soos ons bid.

07:30

Terug na die begin: Aangebied deur Mada Jansen van Rensburg van 2 Trees in the Garden of Eden Bedieninge. Op grond van haar liefde vir God se Woord, lei sy jou deur Bybelstudies.

08:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

09:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

10:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

11:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

12:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

13:00

Ontdek: Aangebied deur Corné Dannhauser. Ontdek mense wat die wêreld op een of ander manier 'n beter plek maak. Leer ken die mense agter die beroepe.

14:00

Gees en Waarheid Aanbidders: Aangebied deur Louise Fourie van Oorvloedige Lewe Bediening. Hoe lyk die lewe van iemand wat 'n lewensstyl van aanbidding het?

14:30

Yadah: Aangebied deur René Botha van Yadah Bediening. Insig oor die dieper dinge van die gees en siel.

15:00

Kolskoot: Aangebied deur Smit Kotzé van Amos Namibiê. Kort Bybelse waarhede wat raakskiet.

15:30

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

16:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

17:00

Eerste 30 minute is Jazzy musiek

18:00

Vroegaand Stilstaan: Aangebied deur verskeie predikers. Kort boodskappe na 'n lang dag, gevolg deur liefdesliedjies vir ons Koning.

19:00

Bak en Plak: Aangebied deur Heidi Dannhauser uit die Huwelied Huis Kombuis. Verras jouself met handwerkprojekte en bederf die gesin met jou kookvernuf.

20:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

21:00

Swaard Swaai vir Suid-Afrika: Bybelse beleidenisse oor ons land wat jy kan gebruik op jou eie, of waarmee jy hier kan saamstem soos ons bid.

21:30

Wonders van die siel: Aangebied deur die bekende en beminde sielkundige, Dr Hanlie Meyer, van Pretoria. Kry insig in die sielsdimensie en verstaan jouself of jou geliefdes se wroeginge beter.

22:00

Beskuitsake: Liefdesliedjies vir ons Koning deur verskeie kunstenaars, gevolg deur die uitdeel van Brood van die Lewe deur verskeie predikers.

23:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.