by Publieke Skakeling | Jan 3, 2023 | Nuus
Welkom in 2023 Baie welkom in 2023! Ons hoop dat jy ‘n heerlike geseënde jaar sal beleef. Die wêreld is ‘n mal plek, maar as jou lewe geanker is in Jesus Christus, dan is jy in veilige hande. Ons hoop ook dat Radio Nuwe Lied deel van lewe sal bly of word....
by Publieke Skakeling | Apr 5, 2021 | Nuus
Ons is so bly om die goeie nuus met julle te deel: Grace van There4 Bedieninge bied die program Volg My aan wat ‘n dissipelskapprogram is. Hierdie reeks het nou tot ‘n einde gekom. Dis nie die goeie nuus nie… Die goeie nuus is dat sy ‘n...
by Publieke Skakeling | Feb 16, 2021 | Nuus
Woordevlegsels is ‘n woordkuns program wat saamgestel word deur Margaret Bennett. Sy gebruik ‘n rits mense wat digkuns bydra en voorlees en dit word gekombineer met gepaste musiek. Hierdie program gaan vir die volgende ruk die plek oorneem van Skep Skepper...
by Publieke Skakeling | Nov 4, 2020 | Nuus
Het jy iemand nodig om vir jou te bid? Stuur jou gebedsversoek na Sally op 082 373 7053. Sy gaan vir jou bid, maar dis nie al nie. Sy gaan ook gedurende die program Bemoediging uit die Poorte van die Hemel jou leer hoe om vir jouself, jou geliefdes en jou omgewing te...
by Publieke Skakeling | Oct 18, 2020 | Nuus
Hier is nog ‘n mylpaal in Radio Nuwe Lied se jong lewe: Ons is oor na ‘n nuwe platform vir ons webwerf, dus is ons nou beskikbaar by https://radionuwelied.com. Neem asseblief kennis van hierdie verandering van .co.za na .com. Gevolglik verander al ons...
Nuutste Opmerkings