Nog ‘n nuwe programbydraer by Publieke Skakeling | Oct 15, 2020 | NuusDis vir ons ‘n GROOT voorreg om nog ‘n programbydraer aan julle voor te stel: Ps Frik Weideman van Menorah Tabernakel in Benoni. Hy is wyd bekend onder die Afrikaanse Christelike gemeenskap. Van Maandag 19 Oktober 2020 af sal hy vir ‘n wyle...
Nuutste Opmerkings