Sondag Programrooster

Tyd

Program

Beskrywing

Potgooi

00:00

Beskuitsake: Liefdesliedjies vir ons Koning deur verskeie kunstenaars, gevolg deur die uitdeel van Brood van die Lewe deur verskeie predikers.

01:00

Heeltyd Speeltyd: Dis storie- en liedjietyd vir die jongklomp. Skuif nader en geniet die avonture van Fanie Vark en sy fantastiese vriende.

01:30

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

02:00

Gees en Waarheid Aanbidders: Aangebied deur Louise Fourie van Oorvloedige Lewe Bediening. Hoe lyk die lewe van iemand wat 'n lewensstyl van aanbidding het?

02:30

Wonders van die siel: Aangebied deur die bekende en beminde sielkundige, Dr Hanlie Meyer, van Pretoria. Kry insig in die sielsdimensie en verstaan jouself of jou geliefdes se wroeginge beter.

03:00

Yadah: Aangebied deur René Botha van Yadah Bediening. Insig oor die dieper dinge van die gees en siel.

03:30

Genesing uit die Woord: Aangebied deur Louise Fourie van Oorvloedige Lewe Bediening. Leer waar siekte vandaan kom, die invloed van liggaam, siel en gees op mekaar, en hoe genesing in al 3 dimensies werk.

04:00

Volg My: Aangebied deur Grace van There4 Bedieninge. Hier kan jy leer wat dit beteken om 'n navolgeling van Jesus te wees en hoe om dan ander te help op die pad om ook navolgers te word.

04:30

Brugbouers: Aangebied deur Grace van There4 Bedieninge. Reis saam na lande waar Christene vervolg word. Luister na hulle verhale en word versterk in jou geloof.

05:00

Woordevlegsels: Saamgestel deur Margaret Bennett, met verskeie bydraers. 'n Heerlike lekker-luister program met woordkuns.

06:00

Swaard Swaai vir jou Gesin: Bybelse beleidenisse oor ons gesinne wat jy kan gebruik op jou eie, of waarmee jy hier kan saamstem soos ons bid.

06:30

Lof- en Aanbiddingsmusiek asook ander Christelike musiek.

07:00

Klassieke musiek.

08:00

Beskuitsake: Liefdesliedjies vir ons Koning deur verskeie kunstenaars, gevolg deur die uitdeel van Brood van die Lewe deur verskeie predikers.

09:00

Heeltyd Speeltyd: Dis storie- en liedjietyd vir die jongklomp. Skuif nader en geniet die avonture van Fanie Vark en sy fantastiese vriende.

09:30

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

10:00

Gees en Waarheid Aanbidders: Aangebied deur Louise Fourie van Oorvloedige Lewe Bediening. Hoe lyk die lewe van iemand wat 'n lewensstyl van aanbidding het?

10:30

Wonders van die siel: Aangebied deur die bekende en beminde sielkundige, Dr Hanlie Meyer, van Pretoria. Kry insig in die sielsdimensie en verstaan jouself of jou geliefdes se wroeginge beter.

11:00

Yadah: Aangebied deur René Botha van Yadah Bediening. Insig oor die dieper dinge van die gees en siel.

11:30

Genesing uit die Woord: Aangebied deur Louise Fourie van Oorvloedige Lewe Bediening. Leer waar siekte vandaan kom, die invloed van liggaam, siel en gees op mekaar, en hoe genesing in al 3 dimensies werk.

12:00

Volg My: Aangebied deur Grace van There4 Bedieninge. Hier kan jy leer wat dit beteken om 'n navolgeling van Jesus te wees en hoe om dan ander te help op die pad om ook navolgers te word.

12:30

Brugbouers: Aangebied deur Grace van There4 Bedieninge. Reis saam na lande waar Christene vervolg word. Luister na hulle verhale en word versterk in jou geloof.

13:00

Staan op, Gebedskryger!: Aangebied deur Eben Swart van Trumpet Call. Hierdie materiaal is deur meer as 1000 kursusgangers gebruik as deel van die Gebed & Intersessie Leierskapkursus.

13:30

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

14:00

Rhona se Boekrak: Rhona Gouws lees voor uit die boek 'Hagar - die voltooide sirkel' deur Martha Poller en uitgegee deur Malherbe Uitgewers.

14:30 - 18:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

18:00

Vroegaand Stilstaan: Aangebied deur verskeie predikers. Kort boodskappe na 'n lang dag, gevolg deur liefdesliedjies vir ons Koning.

19:00

Woordevlegsels: Saamgestel deur Margaret Bennett, met verskeie bydraers. 'n Heerlike lekker-luister program met woordkuns.

20:00

Klassieke musiek.

21:00

Swaard Swaai vir Suid-Afrika: Bybelse beleidenisse oor ons land wat jy kan gebruik op jou eie, of waarmee jy hier kan saamstem soos ons bid.

21:30 - 00:00