Saterdag Programrooster
Tyd | Program | Beskrywing | Potgooi |
00:00 | Beskuitsake: Liefdesliedjies vir ons Koning deur verskeie kunstenaars, gevolg deur die uitdeel van Brood van die Lewe deur verskeie predikers. | ||
01:00 - 06:00 | Jazzy musiek | ||
06:00 | Swaard Swaai vir jou Gesin: Bybelse beleidenisse oor ons gesinne wat jy kan gebruik op jou eie, of waarmee jy hier kan saamstem soos ons bid, gevolg deur Lof- en Aanbiddingsmusiek. | ||
06:30 | Lof- en Aanbidding en Christelike musiek. | ||
07:00 | Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. | ||
08:00 | Beskuitsake: Liefdesliedjies vir ons Koning deur verskeie kunstenaars, gevolg deur die uitdeel van Brood van die Lewe deur verskeie predikers. | ||
09:00 - 18:00 | Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. | ||
18:00 | Vroegaand Stilstaan: Aangebied deur verskeie predikers. Kort boodskappe na 'n lang dag, gevolg deur liefdesliedjies vir ons Koning. | ||
19:00 | Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. | ||
20:00 | Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. | ||
21:00 | Swaard Swaai vir Suid-Afrika: Bybelse beleidenisse oor ons land wat jy kan gebruik op jou eie, of waarmee jy hier kan saamstem soos ons bid. | ||
21:30 - 00:00 | Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. |