Rhona se Boekrak

Rhona Gouws doen ons boekvoorlesing met toestemming van die outeur en uitgewer. Ons plaas nie die audio hier nie – dit moet julle self luister – maar wel ‘n skakel na die uitgewer waar die boek beskikbaar is.

Rhona Gouws

Rhona Gouws is tans woonagtig in Namibië. Sy is ‘n veteraan in die radiowêreld en lees tans die boek ‘Hagar’ deur Martha Poller. Die uitgewer is Malherbe Uitgewers en die boek is beskikbaar op die Malherbe Uitgewers Webwerf.