Donderdag 28 Mei 2020 om 18:00 is Radio Nuwe Lied amptelik gebore. Ons het dit gevier met ‘n 2 ure lewende uitsending waartydens ons verbondsmaal gehou het saam met die luisteraars. Watter groot voorreg!
Word deel van hierdie radio-familie en kyk hoe die baba grootword.
Nuutste Opmerkings