Afrikaans is die tweede grootste uitsaaitaal in Suid-Afrika. Ongeveer 4 miljoen mense luister radio in hulle gunsteling taal!

Internet-radio is die toekoms van radio en alhoewel dit nog in sy babaskoene is in Suid-Afrika, luister reeds 5% radioluisteraars aanlyn.

Wees deel van die toekoms by Radio Nuwe Lied!