Oor ‘n koppie koffie
Hierdie is kort boodskappe deur Corné Dannhause van Ware Lewe Bediening. Dit word aangebied in videoformaat. Hy gebruik baie keer sy pragtige koppies uit sy koppieversameling om ‘n punt tuis te bring. Ander kere gebruik hy bloot ‘n pragtige koppie vir ‘n heerlike koppie koffie. Kyk, leer en kuier saam – oor ‘n koppie koffie.

Corné Dannhauser
Corné Dannhauser is van Ware Lewe Bediening in Gauteng. Jy kan na die hele speellys luister by Oor ‘n koppie koffie op Odysee.
