Ons sê baie welkom aan ‘n nuwe stem op Beskuitsake. Hennie van Staden is die man agter die mikrofoon. Hy is ook die man agter Jesaja 35 Bedieninge in Heidelberg, Gauteng. Hierdie bediening is gratis en sluit ook berading in. Gaan kyk gerus op die Ons Mense bladsy om sy kontakbesonderhede te kry.
Baie welkom by Radio Nuwe Lied, Hennie. Ons glo dat die luisteraars groot baat gaan vind by jou boodskappe. Skakel gerus elke weeksdag in om 06:00 en naweke om 08:00.
Nuutste Opmerkings