Dis vir ons ‘n GROOT voorreg om nog ‘n programbydraer aan julle voor te stel: Ps Frik Weideman van Menorah Tabernakel in Benoni.

Hy is wyd bekend onder die Afrikaanse Christelike gemeenskap. Van Maandag 19 Oktober 2020 af sal hy vir ‘n wyle verantwoordelik wees vir die boodskappe elke oggend in Beskuitsake.

Ons glo julle sal groot baat vind by sy geseënde bediening.