Hier is nog ‘n mylpaal in Radio Nuwe Lied se jong lewe:
Ons is oor na ‘n nuwe platform vir ons webwerf, dus is ons nou beskikbaar by https://radionuwelied.com. Neem asseblief kennis van hierdie verandering van .co.za na .com. Gevolglik verander al ons e-posadresse ook. Hier is hoe dit nou lyk:
Algemeen: radio@radionuwelied.com
Programbydraes en -voorstelle: programme@radionuwelied.com
Musiekvoorleggings: musiek@radionuwelied.com
Advertensies: advertensies@radionuwelied.com
Hoekom het ons dit gedoen?
Om die lewe vir julle so gerieflik as moontlik te maak! Die grootste positiewe verskille is dat julle nou na potgooie kan gaan luister net wanneer dit julle pas en dat die programrooster nou beter lyk op klein toestelle. Geniet dit!
Nuutste Opmerkings