Nala Women 4 Women is ‘n nie-winsgewende organisasie wat werk doen wat ons graag ondersteun. Hulle help vroue en kinders om te ontsnap na ‘n veilige hawe, indien dit nodig is. Hierdie tuiste wat hulle bedryf, is in Randfontein, Westonaria.

As jy iewers onthou dat daar ander mense is wat met meer uitdagings as jy sit, dan vra ons dat jy asseblief sal oorweeg om hierdie saak te ondersteun. Hulle is afhanklik van donasies om ‘n dak oor hierdie mense se koppe te hou en hulle te voorsien van kos en klere.

 

 

Hier is die kontakbesonderhede van een van die direkteure:

Annelie Phyffer. Selnommer 065 108 4832

 

Bankbesonderhede:

Tyme Bank

Rekeningnaam: Help Mekaar

Rekeningnommer: 53000281170

Takkode: 678910