Maandag Programrooster
Tyd | Program | Beskrywing | Potgooi |
00:00 | Mengsel van Afrikaanse, Engelse & Gospel Musiek. | ||
01:00 | Swaard Swaai vir jou Gesin: Bybelse beleidenisse oor ons gesinne wat jy kan gebruik op jou eie, of waarmee jy hier kan saamstem soos ons bid, gevolg deur Lof- en Aanbiddingsmusiek. | ||
01:30 | Gees en Waarheid Aanbidders: Aangebied deur Louise Fourie van Oorvloedige Lewe Bediening. Hoe lyk die lewe van iemand wat 'n lewensstyl van aanbidding het? | ||
02:00 | Yadah: Aangebied deur René Botha van Yadah Bediening. Insig oor die dieper dinge van die gees en siel. | ||
02:30 | Jazzy musiek | ||
03:00 | Bak en Plak: Aangebied deur Heidi Dannhauser uit die Huwelied Huis Kombuis. Verras jouself met handwerkprojekte en bederf die gesin met jou kookvernuf. | ||
04:00 | Sprei jou ore: Aangebied deur Corné Dannhauser. Verbreed jou musiekwêreld en ontdek klanke wat jy dalk nooit sou ervaar het op jou eie nie. | ||
05:00 | Wonders van die siel: Aangebied deur die bekende en beminde sielkundige, Dr Hanlie Meyer, van Pretoria. Kry insig in die sielsdimensie en verstaan jouself of jou geliefdes se wroeginge beter. | ||
05:30 | Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. | ||
06:00 | Beskuitsake: Liefdesliedjies vir ons Koning deur verskeie kunstenaars, gevolg deur die uitdeel van Brood van die Lewe deur verskeie predikers. | ||
07:00 | Swaard Swaai vir jou Gesin: Bybelse beleidenisse oor ons gesinne wat jy kan gebruik op jou eie, of waarmee jy hier kan saamstem soos ons bid. | ||
07:30 | Gees en Waarheid Aanbidders: Aangebied deur Louise Fourie van Oorvloedige Lewe Bediening. Hoe lyk die lewe van iemand wat 'n lewensstyl van aanbidding het? | ||
08:00 | Bak en Plak: Aangebied deur Heidi Dannhauser uit die Huwelied Huis Kombuis. Verras jouself met handwerkprojekte en bederf die gesin met jou kookvernuf. | ||
09:00 | Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. | ||
10:00 | Yadah: Aangebied deur René Botha van Yadah Bediening. Insig oor die dieper dinge van die gees en siel. | ||
10:30 | Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. | ||
11:00 | Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. | ||
12:00 | Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. | ||
13:00 | Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. | ||
14:00 | Wonders van die siel: Aangebied deur die bekende en beminde sielkundige, Dr Hanlie Meyer, van Pretoria. Kry insig in die sielsdimensie en verstaan jouself of jou geliefdes se wroeginge beter. | ||
14:30 | Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. | ||
15:00 | Kolskoot: Aangebied deur Smit Kotzé van Amos Namibiê. Kort Bybelse waarhede wat raakskiet. | ||
15:30 | Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. | ||
16:00 | Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. | ||
17:00 | Eerste 30 minute is Jazzy musiek | ||
18:00 | Vroegaand Stilstaan: Aangebied deur verskeie predikers. Kort boodskappe na 'n lang dag, gevolg deur liefdesliedjies vir ons Koning. | ||
19:00 | Ontdek: Aangebied deur Corné Dannhauser. Ontdek mense wat die wêreld op een of ander manier 'n beter plek maak. Leer ken die mense agter die beroepe. | ||
20:00 | Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. | ||
21:00 | Swaard Swaai vir Suid-Afrika: Bybelse beleidenisse oor ons land wat jy kan gebruik op jou eie, of waarmee jy hier kan saamstem soos ons bid. | ||
21:30 | Terug na die begin: Aangebied deur Mada Jansen van Rensburg van 2 Trees in the Garden of Eden Bedieninge. Op grond van haar liefde vir God se Woord, lei sy jou deur Bybelstudies. | ||
22:00 | Beskuitsake: Liefdesliedjies vir ons Koning deur verskeie kunstenaars, gevolg deur die uitdeel van Brood van die Lewe deur verskeie predikers. | ||
23:00 | Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. |