Louise Fourie is die langste aanbieder van programme op Radio Nuwe Lied. Sy is verantwoordelik vir die programme Gees en Waarheid Aanbidders en Genesing uit die Woord.
Louise se boek OP DIE VOETPAD VAN GOD SE WIL – ‘n Lewe van getuienisse en wonderwerke, is nou beskikbaar in Suid-Afrika en Namibië.
Mia House of Publishing sal die verspreiding van die boeke in Suid-Afrika hanteer en daarvoor kan jul die volgende elektroniese skakel gebruik:
SA Bestellings.
Oorvloedige Lewe Bedieninge sal sélf die verspreiding in Namibië hanteer en daarvoor kan julle hulle kontak op die volgende besonderhede: oorvloedigelewe@iway.na of +264 81 351 2563.
Nuutste Opmerkings