Ons voel onsself baie bevoorreg om Smit Kotzé as aanbieder te hê hier op Radio Nuwe Lied. Julle geniet elke dag sy raakskiet brokkies in Kolskoot.

Hierdie daaglikse waarhede is nou beskikbaar in boekformaat. Bestel gerus hierdie boek vir jouself, of as ‘n pragtige geskenk aan ‘n geliefde by die Groep 7 Aanlynwinkel.