Gaan na die Radio Nuwe Lied Kanaal.
(Jy moet op die ‘read more’ skakel hier onder druk om die skakel na die videokanaal te sien…) Die omstrede program wat jou hopelik aan die dink kry oor ‘n paar sake, of waar Corné Dannhauser sommer net klets oor alles en nog wat – Klets met Corné – is nou op Radio Nuwe Lied beskikbaar in videoformaat. Ons reken julle gaan dit baie geniet. Volg die skakel hier bo om na die Radio Nuwe Lied Kanaal op Odysee te gaan. Terwyl jy die video kyk, doen al daai mooi dinge soos ‘hou van’, ‘volg’, ens. Stuur asseblief die skakel na jou vriende as jy aanklank vind by die inligting.
Nuutste Opmerkings