Het jy iemand nodig om vir jou te bid?
Stuur jou gebedsversoek na Sally op 082 373 7053.
Sy gaan vir jou bid, maar dis nie al nie. Sy gaan ook gedurende die program Bemoediging uit die Poorte van die Hemel jou leer hoe om vir jouself, jou geliefdes en jou omgewing te bid. Hierdie program is nie net vir voorbidders nie. Dis vir gewone mense wat wil weet hoe om te bid oor hulle lewens.
Sally Stevens is ‘n Geestelike Lewensafrigter (Spiritual Life Coach) met n passie vir gebed. Sy deel haar insig op hierdie gebied, sodat mense hulle lewens en Geestelik doelwitte deur gebed kan bereik.
Nuutste Opmerkings