Radio Nuwe Lied is uniek in die opsig dat dit terselfdetyd ‘n platform vir opleiding is, asook ‘n gemeenskapsgefokusde, gesinsvriendelike bron van vermaak.
Ons programme sluit in musiek, Bybel- en boekvoorlesings, kort oordenkings, preke, opleidingspraatjies, onderhoude, nuus en gemeenskapsake.
Nuutste Opmerkings