Dinsdag Programrooster

 

Tyd

Program

Beskrywing

Potgooi

00:00

Bak en Plak: Aangebied deur Heidi Dannhauser uit die Huwelied Huis Kombuis. Verras jouself met handwerkprojekte en bederf die gesin met jou kookvernuf.

01:00

Swaard Swaai vir jou Gesin: Bybelse beleidenisse oor ons gesinne wat jy kan gebruik op jou eie, of waarmee jy hier kan saamstem soos ons bid, gevolg deur Lof- en Aanbiddingsmusiek.

01:30

Wonders van die siel: Aangebied deur die bekende en beminde sielkundige, Dr Hanlie Meyer, van Pretoria. Kry insig in die sielsdimensie en verstaan jouself of jou geliefdes se wroeginge beter.

02:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

02:30

Jazzy musiek

03:00

Gees en Waarheid Aanbidders: Aangebied deur Louise Fourie van Oorvloedige Lewe Bediening. Hoe lyk die lewe van iemand wat 'n lewensstyl van aanbidding het?

03:30

Yadah: Aangebied deur René Botha van Yadah Bediening. Insig oor die dieper dinge van die gees en siel.

04:00

Ontdek: Aangebied deur Corné Dannhauser. Ontdek mense wat die wêreld op een of ander manier 'n beter plek maak. Leer ken die mense agter die beroepe.

05:00

Terug na die begin: Aangebied deur Mada Jansen van Rensburg van 2 Trees in the Garden of Eden Bedieninge. Op grond van haar liefde vir God se Woord, lei sy jou deur Bybelstudies.

05:30

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

06:00

Beskuitsake: Liefdesliedjies vir ons Koning deur verskeie kunstenaars, gevolg deur die uitdeel van Brood van die Lewe deur verskeie predikers.

07:00

Swaard Swaai vir jou gesin: Bybelse beleidenisse oor ons gesinne wat jy kan gebruik op jou eie, of waarmee jy hier kan saamstem soos ons bid.

07:30

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

08:00

Heeltyd Speeltyd:  Dis storie- en liedjietyd vir die jongklomp. Skuif nader en geniet die avonture van Fanie Vark en sy fantastiese vriende.

08:30

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

09:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.
10:00

Woordevlegsels: Saamgestel deur Margaret Bennett, met verskeie bydraers. 'n Heerlike lekker-luister program met woordkuns.

11:00

Brugbouers: Aangebied deur Grace van There4 Bedieninge. Reis saam na lande waar Christene vervolg word. Luister na hulle verhale en word versterk in jou geloof.

11:30

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

12:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

13:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

13:30

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

14:00

Genesing uit die Woord: Aangebied deur Louise Fourie van Oorvloedige Lewe Bediening. Leer waar siekte vandaan kom, die invloed van liggaam, siel en gees op mekaar, en hoe genesing in al 3 dimensies werk.

14:30

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

15:00

Kolskoot: Aangebied deur Smit Kotzé van Amos Namibiê. Kort Bybelse waarhede wat raakskiet.

15:30

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

16:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek.

17:00

Eerste 30 minute is Jazzy musiek

18:00

Vroegaand Stilstaan: Aangebied deur verskeie predikers. Kort boodskappe na 'n lang dag, gevolg deur liefdesliedjies vir ons Koning.

19:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. Die laaste 30 minute is klassieke musiek.

19:30

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. Die laaste 30 minute is klassieke musiek.

20:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. Die laaste 30 minute is klassieke musiek.

21:00

Swaard Swaai vir Suid-Afrika: Bybelse beleidenisse oor ons land wat jy kan gebruik op jou eie, of waarmee jy hier kan saamstem soos ons bid.

21:30

Staan op, Gebedskryger!: Aangebied deur Eben Swart van Trumpet Call. Meer as 1000 kursusgangers het al baat gevind by hierdie materiaal vir gebedsopleiding, maar dit is ook gebruik vir evangelisasie, dissipelskap en kerkplanting.

22:00

Beskuitsake: Liefdesliedjies vir ons Koning deur verskeie kunstenaars, gevolg deur die uitdeel van Brood van die Lewe deur verskeie predikers.

23:00

Mengsel van Afrikaanse, Engels & Gospel Musiek. Die laaste 30 minute is klassieke musiek.