Ons wil Christelike, gesinsvriendelike vermaak en lering 24 uur per dag aan Afrikaanssprekendes wêreldwyd beskikbaar stel, asook bydra tot die suiwering en volwassewording van die Bruid van Christus.

Skakel dus daagliks in vir ondersteuning vir die totaliteit van jou Christelike Lewenswyse.