Boeretroos – Beskuit & Sjokoladekoek

Boeretroos – Beskuit & Sjokoladekoek

Karringmelk, Saad & Rosyntjie Beskuit Bestandele: 1k + 1e + 1t (270ml) 250g botter 1¼k (310ml/250g) ligbruinsuiker 2t (10ml) sout 2k (500ml) dikmelk / karringmelk / amasi 2 groot eiers 8k + ¹⁄₃k (2080ml/1kg) koekmeelblom (verkieslik Eureka Mills se ongebleikte,...
Melktert

Melktert

Korslose Melktert Bestandele: 4 eiers, geskei 1k (200g) ligbruinsuiker 5e (75ml/60g) botter 1k (250ml/120g) koekmeelblom (verkieslik Eureka Mills) 1t (5ml) bakpoeier knippie (½t/2,5ml) seesout (onverwerk) 4k (1l) volroommelk 1t (5ml) vanielje-ekstrak 3e (45ml)...
Plaatkoekies

Plaatkoekies

Plaatkoekies (4 resepte) Lewer 25-30 plaatkoekies 1) (ons) Ouma se Outydse Plaatkoekies Bestandele: 2k (500ml/240g) koekmeelblom (verkieslik ongebleik & klipgemaal, soos van Eureka Mills) 2 eiers (groot) 2-4e (30-60ml/24-48g) ligbruinsuiker (na gelang van smaak)...
Romerige Hoender & Sampioensop

Romerige Hoender & Sampioensop

Romerige Hoender, Sampioen, Prei & WitwynSop (Maak 4 tot 5 liter) Bestandele: Fase 1: 1 heel hoender – verkieslik vrylopend, dus ongeveer 1,5kg groot 2e/30ml botter 2e/30ml olyfolie 1 groot bruinui, gekap 1 bondel preie, in ringe gesny 1 bondel sopseldery, fyn...
Bees- en Hoenderaftreksel

Bees- en Hoenderaftreksel

Bees- of Hoenderaftreksel Bestandele: 2kg bees sopbene of 1,5kg hoendervlerkies / ruggies / nekkies of ‘n kombinasie 2 mediumgrootte uie 2 mediumgrootte wortels 2 stawe seldery 2 lourierblare 10 pietersielietakkies (sonder blare, as wil) 4 knoffelhuisies, ongeskil...