Gevriesde Kaaskoek, Beetslaai en Soutskrop

Gevriesde Kaaskoek, Beetslaai en Soutskrop

Gevriesde Kaaskoek (Genoeg vir een klein tertbak. Verdubbel vulselbestandele vir losboompan.) Bestandele: Kors: 1 pak (200g) Tennisbeskuitjies 100g botter Vulsel: 1 blik volroom kondensmelk 1 houer gladde maaskaas (of een houer sagte roomkaas) 1 kondensmelkblik room ¼...
Klam Dikmelk Lemoenkoek en 3-Sitrus Marmelade

Klam Dikmelk Lemoenkoek en 3-Sitrus Marmelade

Dikmelk/Jogurt-Lemoenkoek met Sjokoladeknopies en Stroop Bestandele: Vir koek: 3 eiers 1k (250ml/200g) ligbruinsuiker 3e (45ml) gerasperde lemoenskil (3 lemoene se fyn gerasperde skil) 1½k (375ml/180g) koekmeelblom (Eureka Mills Ongebleikte Klipgemaalde Koekmeelblom)...
Meksikaanse Fees

Meksikaanse Fees

Chilli Con Carne (Bedien met Tortilla’s, ens.) Bestandele: 1 groot ui, fyn gekap 1e (15ml) olie – Canola 300g (tot 500g – opsioneel) maalvleis 1 knoffelhuisie, fyn gedruk 1 rooi soetrissie, fyn gekap (opsioneel) 1/2 stronke geelmielies, van die stronk af gesny...
Pannekoekresepte

Pannekoekresepte

1) Basaarpannekoek (laktosevry) Bestandele: 2k (500ml/240g) koekmeelblom (verkieslik ongebleik & klipgemaal, soos van Eureka Mills) 2 eiers (groot) ½t (2,5ml/knippie) sout (verkieslik onverwerkte seesout) 2k (500ml/500g) water 1e (15ml) canola olie ekstra canola...