by Publieke Skakeling | Apr 5, 2021 | Nuus
Ons is so bly om die goeie nuus met julle te deel: Grace van There4 Bedieninge bied die program Volg My aan wat ‘n dissipelskapprogram is. Hierdie reeks het nou tot ‘n einde gekom. Dis nie die goeie nuus nie… Die goeie nuus is dat sy ‘n...
by Publieke Skakeling | Mar 15, 2021 | Nuus
Ons voel onsself baie bevoorreg om Smit Kotzé as aanbieder te hê hier op Radio Nuwe Lied. Julle geniet elke dag sy raakskiet brokkies in Kolskoot. Hierdie daaglikse waarhede is nou beskikbaar in boekformaat. Bestel gerus hierdie boek vir jouself, of as ‘n...
by Publieke Skakeling | Feb 16, 2021 | Nuus
Woordevlegsels is ‘n woordkuns program wat saamgestel word deur Margaret Bennett. Sy gebruik ‘n rits mense wat digkuns bydra en voorlees en dit word gekombineer met gepaste musiek. Hierdie program gaan vir die volgende ruk die plek oorneem van Skep Skepper...
by Publieke Skakeling | Feb 10, 2021 | Nuus
Leer meer oor hierdie organisasie en kry hulle kontakbesonderhede en bankbesonderhede by hierdie skakel: Leading Miracles Flyer
by Publieke Skakeling | Dec 15, 2020 | Nuus
Nala Women 4 Women is ‘n nie-winsgewende organisasie wat werk doen wat ons graag ondersteun. Hulle help vroue en kinders om te ontsnap na ‘n veilige hawe, indien dit nodig is. Hierdie tuiste wat hulle bedryf, is in Randfontein, Westonaria. As jy iewers...
by Publieke Skakeling | Nov 13, 2020 | Nuus
Radio Nuwe Lied gaan deel wees van die Kragdag Expo wat plaasvind vanaf 3-5 Desember 2020 by die Diamandvallei Landgoed net buite Rayton. Dit is skaars 20 minute se ry uit Pretoria en is dus maklik toeganklik vir almal. ...
Nuutste Opmerkings