Midde-Oosterse Fees Resepte

Midde-Oosterse Fees Resepte

Berei ‘n Midde-Oosterse Fees vir jou gesin & vriende. Maak dit ‘n partytjie van: Ongesuurde Platbrode (wraps), Kofta-frikadelle, Tzatziki, Houmous & Tamatie-salsa. Meng jou eie Baharat-speserye – die bestandele is nie onmoontlik om te kry op...
Die objektief van die radiostasie

Die objektief van die radiostasie

Ons wil Christelike, gesinsvriendelike vermaak en lering 24 uur per dag aan Afrikaanssprekendes wêreldwyd beskikbaar stel, asook bydra tot die suiwering en volwassewording van die Bruid van Christus. Skakel dus daagliks in vir ondersteuning vir die totaliteit van jou...
Radio in Afrikaans

Radio in Afrikaans

Afrikaans is die tweede grootste uitsaaitaal in Suid-Afrika. Ongeveer 4 miljoen mense luister radio in hulle gunsteling taal! Internet-radio is die toekoms van radio en alhoewel dit nog in sy babaskoene is in Suid-Afrika, luister reeds 5% radioluisteraars aanlyn. Wees...
Enig in sy soort

Enig in sy soort

Radio Nuwe Lied is uniek in die opsig dat dit terselfdetyd ‘n platform vir opleiding is, asook ‘n gemeenskapsgefokusde, gesinsvriendelike bron van vermaak. Ons programme sluit in musiek, Bybel- en boekvoorlesings, kort oordenkings, preke,...
Radio Nuwe Lied is gebore!

Radio Nuwe Lied is gebore!

Donderdag 28 Mei 2020 om 18:00 is Radio Nuwe Lied amptelik gebore. Ons het dit gevier met ‘n 2 ure lewende uitsending waartydens ons verbondsmaal gehou het saam met die luisteraars. Watter groot voorreg! Word deel van hierdie radio-familie en kyk hoe die baba...