by Publieke Skakeling | Jan 3, 2023 | Nuus
Welkom in 2023 Baie welkom in 2023! Ons hoop dat jy ‘n heerlike geseënde jaar sal beleef. Die wêreld is ‘n mal plek, maar as jou lewe geanker is in Jesus Christus, dan is jy in veilige hande. Ons hoop ook dat Radio Nuwe Lied deel van lewe sal bly of word....
by Publieke Skakeling | Jul 26, 2022 | Nuus
Ons sê baie welkom aan ‘n nuwe stem op Beskuitsake. Hennie van Staden is die man agter die mikrofoon. Hy is ook die man agter Jesaja 35 Bedieninge in Heidelberg, Gauteng. Hierdie bediening is gratis en sluit ook berading in. Gaan kyk gerus op die Ons Mense...
by Publieke Skakeling | Apr 28, 2022 | Nuus
Radio Nuwe Lied sê baie welkom aan Mada Jansen van Rensburg met haar nuwe program ‘Terug na die begin’. Mada is van 2 Trees in the Garden of Eden Bediening. Hier is haar eie woorde: Geseënd is my Vader Yhwh en Sy Verlosser Yashua wat my uit die stof laat...
by Publieke Skakeling | Apr 12, 2022 | Alle Plasings
by Publieke Skakeling | Apr 11, 2022 | Nuus
Dis die #DISWAARJYWILWEESFEES Gevoelens van Nostalgie en ongelooflike herrinnering kom by die vorige generasie op as hulle die woorde Pretoria Skou hoor . Maar nou is daar ‘n nuwe naam wat die rondte doen … Een wat dreig om grootter, beter en meer indrukwekkend te...
Nuutste Opmerkings