

Radio Nuwe Lied is 'n bron van hoop en waarheid

Natuurlike Olyf- & Klapperolieseep en Natuurlik-Alternatiewe Gesondheid

Radio Nuwe Lied is die amptelike radiostasie by Bronkies Boeremark

Radio Nuwe Lied is 'n bron van hoop en waarheid
Nuutste Potgooie
How Government Should Spend Money (Value For Money Bill).
​
Our government is big and wasteful, but even if it would slim down a bit, it still needs to spend money, our money, on its various projects. At his stage it uses the very flawed, corrupt system of BEE in its procurement processes. The majority of people in this country know by now that it does not work. We have polls to verify that. What is the better alternative? The Institute of Race Relations released the Value for Money Bill, addressed to the good people of South Africa, to inform them of a straight forward, logical, practical alternative to the lie of BEE.
Enough With The Victim Mentality.
​
Victim fatigue is a real thing that is happening to society. Good people with good hearts and lots of sympathy eventually get to a point where they just say: Enough! We understand that you were oppressed, hurt, abused, (fill in your problem), but if you make your victim status your identity, you will get stuck for life. Political parties, politicians, influencers, and who else use this as leverage against you and keep you a victim. How long will you let this happen to you? There is good news, though!
The Uncomfortable Truth About Social Justice.
​
Reality tells us that there are poor, destitute, marginalized, people in need in our society, and they need help. We are Christians and part of our being is to demonstrate God's love in practice by looking and meeting others' needs. So we should give our money to who ever asks. The government should give more money for this cause. Or should we? Corné Dannhauser tries to make sense of Christian responsibility, personal accountability and real need.
Kenners / Spesialiste
Holisties Gesond Ep 1.
Hoe Heidi in die veld van holistiese gesondheid beland het.
​
Holisties Gesond is 'n program deur die kenner, Heidi Dannhauser, oor die uitgebreide onderwerp van holistiese gesondheid. In hierdie maandelikse program gesels sy oor hoe om gesond te wees na liggaam, siel en gees, gesien vanuit 'n Christelike oogpunt. Sy is die ontwikkellaar en vervaardiger van vele produkte in hierdie veld, asook toonaangewende medisyne. Heidi word landswyd gereken en genader as kenner op hierdie produkte. Sy sit ook met dekades se ondervinding om ander te help met emosionele genesing.
Staan op, Gebedskryger! Wat is gebed? (2)
​​
Dit klink soos 'n eenvoudige vraag, nê? Dit klink ook soos 'n 2 sekonde antwoord. Daar is egter meer te sê oor die onderwerp van gebed en daar is min wat dit beter kan sê as Eben Swart.
​
Eben Swart van Trumpet Call Ministries deel hierdie ongelooflike waardevolle lering met ons luisteraars. Dit is deel van hulle opleiding aan intersessors, maar is van groot waarde vir elke gelowige. Eben is 'n fantastiese leeraar.

Ons Storie
Radio Nuwe Lied sien die lig in 2020. Dis die resultaat van 'n behoefte om 'n mediaplatform te hê wat mense wêreldwyd in Afrikaans kan bedien, met inhoud wat gesinsvriendelik is, met 'n Christelike wêreldsbeskouing. Die inhoud moet meer bevat as net 'n 'Boekevat' gedeelte - intense lering- maar ook net lekker gemeenskapsake en ligte vermaak.
​
Radio Nuwe Lied skop af met 'n kombinasie van aanlyn tradisionele radio en potgooie. Binne maande het hulle luisteraars in 24 lande. Die radio voel trots en doen goed, maar die handjievol personeel werk hulleself in die grond in. So, aanpassings word gemaak.
​
Aangesien aanlynradio net so ver kan gaan - wie gaan nou heeldag radio luister as dit jou data op gebruik - is die eerste besluit om slegs potgooie te doen. Dit spaar 'n astronomiese hoeveelheid tyd. Tweedens doen ons weg met musiek wat tussen al die programme uitgesaai word, weereens omdat mense beter manier het om deesdae musiek te verbruik, met al die opsies van beskikbare stromingsplatforms soos Spotify, iTunes, YouTube Music en Deezer.
​
Volgende word lewende uitsendings van potgooie ook tydelik gestop. Die verskil tussen 'n regte lewende potgooi en dieselfde episode wat jy kyk of luister wanneer jy wil, is nie die moeite werd vir die hoeveelheid energie en tyd wat dit neem om dit te doen nie.
​
Om al hierdie verandering te vier, dateer Radio Nuwe Lied toe ook hulle 'look' op. Welkom by die vernuwe Radio Nuwe Lied. Dieselfde fantastiese inhoud, vars voorgesit!



.jpg)

.jpg)